Jossie Tredoux is ’n dominee wat haar nie deur konvensies aan bande laat lê nie. Die streng nuwe skoolhoof se manier van doen bots met haar spontane benadering. Maar hy het ’n swakplek: sy seuntjie Denzil, die appel van sy oog.

Teen haar beterwete
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799377903 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.61 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-02-2016 |



