Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd

R79,01

Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd – met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. ‘n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vandag nog Suid-Afrika beïnvloed. Hoe kon so ‘n intelligente persoon vir so lank help om ‘n onderdrukkende stelsel te handhaaf? Giliomee soek die antwoord.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057130

Number Of Pages
File Size

0.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-11-2012