Superheroes vlieg net saans

R155,00

Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ’n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ’n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar dan val daar ’n superhero in Miek-hulle se agterplaas – bo-op die hondehok! Gaan hy Miek kan help om sy probleme op te los, of gaan hy net meer moeilikheid veroorsaak?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799366471

Number Of Pages
File Size

6.62 mb

Format

EPUB

Published

12-12-2013