Studiewerkgids: Vuvuzela Graad 11 Tweede Addisionele Taal

R185,00

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids: • ’n Opsomming van die verhaal. • ’n Bespreking van die basiese kenmerke van die roman, aan die hand van die teks. • Agtergrondinligting en annotasies. • Hoofstuk-vir-hoofstuk opsommings, vrae en assesseringstake, met plek vir leerders se antwoorde. • ’n Uithaalbare antwoordseksie.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781776070213

Number Of Pages
File Size

5.18 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-11-2015