Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gidse is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee en daar is klasbesprekingspunte. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.

Studiegids: KRAG
R135,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780637008181 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 18.58 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-01-2025 |



