Studiegids: Kompleks

R135,00

<p>Hierdie studiegids is ‘n hulpmiddel vir die klaskamer. Die gids fokus op die bespreking van die roman Kompleks as ‘n letterkundige teks. Besprekingsvrae sal leerders uitdaag en aanmoedig om die roman ook as ’n lekkerleesboek te geniet. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, besprekingspunte en aktiwiteite.</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780637002363

Number Of Pages
File Size

48.93 mb

Format

EPUB

Published

15-10-2023