Stormpad na Vadersrust

R116,00

Toe groentjie-joernalis Michaela Beekman agter ’n storie aan gestuur is, het sy nooit kon raai dat sy die storie sou word nie!Haar hele lewe lank het sy die gemis aan ’n pa ervaar, maar dit probeer wegsteek, en nou ontdek sy dat die vrou wat haar grootgemaak het nie haar ma is nie. Dat sy eintlik ’n ander naam en van het, en dat haar ware ouers geskei is as gevolg van die tragedie wat die gesin getref het.Voor al die drade egter ontrafel kan word, word die geskiedenis byna herhaal. Maar die ramp word afgeweer deur Kayne Richardson, ’n man na wie ’n vrou sommer sonder ophou wil kyk, haar beste vriendin se amperse verloofde, en doring in Michaela se vlees. . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624049913

Number Of Pages
File Size

0.45 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2011