Storieboekheld

R95,00

<p>Ná emosionele terugslae sukkel Kelly Logan, internasionaal bekroonde skrywer, om haar nuutste misdaadroman te voltooi. Toe sy dreigbriewe ontvang, huur haar uitgewer ’n lyfwag vir haar. Gou besef Kelly dat Jason, ’n gespierde oudsoldaat, die perfekte storieboekheld is.<br>Nog nooit was sy so geïnspireer nie en Jason help graag met haar navorsing oor die perfekte soen. Maar hulle albei het geraamtes in die kas. Sal hulle geluk in mekaar se arms kan vind? Of gaan die noodlot teen hulle draai?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875617

Number Of Pages

192

File Size

1.03 mb

Format

EPUB

Published

01-02-2025