Stophorlosie

R80,01

Kan ’n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tyd vir soveel sportsoorte as moontlik? Kan ’n klomp vrot perskes die begin van ’n cool nuwe sportsoort wees? Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laat omkrul van lekkerkry! Ander boeke in die reeks is Vroteier: 7 stink stories, Boeliebief: 7 snaakse stories, Nagmusiek: 7 spokerige stories en Wurmpastei: 7 slymerige stories.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781779990815

File Size

8.61 mb

Format

EPUB

Published

02-05-2025