Stil punt van die aarde

R264,99

Aangrypende gedigte deur ’n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is ’n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied ’n deurlopende gesprek met ’n wyer wêreld – ook insigte in daardie wêreld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie. ’n Bundel met emosionele en dikwels ook liriese krag, die kenmerk daarvan as ’t ware “’n stilte, ’n bewoënheid – intens, maar innig,” aldus Henning Snyman.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798164924

Number Of Pages

120

File Size

0.58 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2014