Gitte herstel van die mislukte verhouding met Tom en haar ma nooi haar na Sutherland om te help met ’n sterrekunde-konferensie wat sy aanbied. Een van die aanbieders – Pierre Winterbach – bly oor in haar ma se huis en daar is onmiddellik ’n vonk tussen Gitte en Pierre…

Sterredief
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799397413 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.96 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-10-2019 |



