Sterkykers

R170,00

Hierdie bundel van vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799378849

Number Of Pages
File Size

3.74 mb

Format

EPUB

Published

01-06-2016