Die groot dag het uiteindelik aangebreek – Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan ’n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang … Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle ’n les te leer …

Stalmaats 8: Roset
R140,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799356342 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.68 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 17-04-2012 |



