Sprokie vir ’n bosnimf

R90,00

Die stormwater het hom na hul plaas gebring. ’n Hopie mens met ’n wond aan sy kop. Is hy die sadistiese moordenaar waarna die polisie soek – sonder dokumente, met geheueverlies… juis die man wat Tanya liefkry?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799354782

Number Of Pages
File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2014