Spoke van gister

R95,00

<p>Kathleen Porter wil wegstap van haar familiegeskiedenis in Leydsdorp maar John Perkins oortuig haar om hul voorsate se verhale in die Bosvelddorpie te gaan naspoor. Al is daar net spoke oor.<br>Dit is die einste spoke, Ou Sandy en Karla, wat die verlede se geheime verklap. Kathleen besluit om as erfgenaam die oorgelewerde geskiedenis tot ’n einde te bring, maar haar hart wil saamspeel nie.<br>Gaan sy die lewendige spook uit John se die verlede kan besweer? En sal hulle hul verskille kan oorkom?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875709

Number Of Pages
File Size

2.04 mb

Format

EPUB

Published

01-04-2025