In Spoelgoud verhuis Beth in die vroeë 1870’s na Pelgrimsrus. Hier ervaar sy eerstehands die onsekere geluk en beproewings van ’n delwersgemeenskap – armoede en harde werk is haar voorland, maar dit ís ’n nuwe begin . . .

Spoelgoud
R116,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624071204 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.80 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 30-06-2014 |



