Speurhond Willem op reis

R175,00

Adriaan is ‘n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is ‘n ander storie! Hy’s eintlik ‘n speurhond, ‘n superspesiale geheime agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem hom doodluiters een oggend inlig dat hy ‘n krat moet regkry sodat hulle daarin na Istanbul ge-“koerier” kan word. Vanaf Istanboel lei die speurtog hulle ook na Venesië, Parys en Amsterdam – op ‘n soektog na die boef Sybrand Swiffervalk.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624056805

Number Of Pages
File Size

6.34 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-05-2010