Speurhond Willem in Skotland

R175,00

Hoofkommissaris Servin het ‘n ou kasteel naby Edinburgh gekoop, maar ‘n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Maar daar’s ook ‘n bende bankrowers doenig in Skotland en soos dit maar gaan, bevind Willem en Adriaan hulle kort voor lank in nog ‘n speurtog, op die spoor van die Bandy-broers. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624091097

Number Of Pages
File Size

2.40 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-04-2021