Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise

R145,00

Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer raaisels soos ’n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie ’n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op ’n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers. Hy moet ’n gewelddadige rekenaarspeletjie genaamd Towertuin opspoor, maar hoekom lyk dit of die rekenaarskelms hom heeltyd een stap voor is? Hierdie is miskien sy gevaarlikste saak nóg. ’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780798169875

Number Of Pages

80

File Size

4.27 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-07-2015