Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse

R145,00

Een van die beroemde Sirkus Zampano se jongleurs roep Kwaaikofski se hulp in. Pedro se suster, Vanessa, is die ster van die vertoning, maar ewe skielik maak sy elke keer dieselfde fout. Gewoonlik is haar toertjies foutloos en die sirkusbaas ruik lont. Kwaaikofski sal gou moet uitvind wie besig is met skelmstreke in die sirkustent, voordat Vanessa dalk in gevaar is. ’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780798169844

Number Of Pages
File Size

2.98 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-06-2015