Sonneblomme en sneeu in Oekraïne

R250,00

Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraïne toe. Dit is ’n groot ontnugtering vir Michele in die begin maar die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie tydens ’n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit of sy teruggaan Oekraïne toe, waar ’n oorlog dreig en of sy in Suid-Afrika bly.   

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796323248

Number Of Pages
File Size

3.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-05-2023