Blake noem haar ’n melodramatiese, eksentrieke, skeermesbek-oujongnooi. Kate dink weer hy is niks anders as ’n bedorwe yuppie nie. omstandighede dwing hulle onder dieselfde dak in en kort voor lank is dit beter dat hulle liewer trou.

Sonde met die buurman
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799387438 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.21 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-03-2018 |



