Son op die horison

R116,00

Sy lippe eis hare op in ’n soen wat haar hoog op die wolke deur die lug laat sweef. Verena gee haar volkome oor aan die oomblik. Maar die wete dat sy nooit weer sy stem sal hoor nie, ruk soos ’n tornado aan haar hart. As sy tog maar net weer kan sien . . . Want ’n man kan die stem van ’n engel hê en nogtans ’n duiwel wees. Hoe kan sy die hooghartige, ongeduldige, onweerstaanbare Duarte, hertog van San di Rago, peil of vertrou terwyl sy in ’n stikduister doolhof rondtas?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624056034

Number Of Pages
File Size

0.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-11-2012