Soeter as fudge

R95,00

<p>Jonette het nooit gedink sy sal iemand haat nie, maar Brink van Heerden haat sy soos sy destyds haarself gehaat het. En nou kom hy n&#225; al die jare terug Kiepersolkop toe as haar werkgewer. Daarby het hy nie meer die vaagste benul wie sy is en wat hy aan haar gedoen het jare gelede nie.<br>Sy wil bedank en weggaan maar telkens word haar planne in die wiele gery. Boonop blyk dit hy is ook nie meer dieselfde mens as wat sy hom onthou nie. Di&#233; man dra deesdae sy eie donker rond. Teen haar kop se beterwete, vind haar verraderlike hart dit al hoe moeiliker om aan haar haat vir hom vas te klou.<br>Maar hy s&#234; hy stel nie daarin belang om haar geneentheid te wen nie, so dalk moet sy hierdie keer vir haar kop eerder as haar hart lusiter.</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639609713

Number Of Pages
File Size

1.35 mb

Format

EPUB

Published

01-09-2021