Soen my, cowboy

R95,00

<p>Emma keer ná sestien jaar na Silver Creek Ranch terug, salig onbewus van die chaos wat sy op die plaas veroorsaak. Sy was James, die eienaar se oudste seun, se jeugliefde, maar hy het nou ’n ander meisie. Emma en James het albei verander, en hul onskuldige kinderliefde verander stadigaan in iets onstuimiger.<br>Gaan Emma se gladde mond haar en James vir altyd uitmekaar dryf? Of gaan James dit reg kry om Emma finaal te tem?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875563

Number Of Pages
File Size

3.30 mb

Format

EPUB

Published

01-08-2025