Soekmekaar

R315,00

“Ek voel nie meer geborge in my huis op Jacobsbaai nie. Miskien suig ‘n huis se mure en dak jou verdriet en verwildering op nes ‘n spons water opsuig. My huis treur saam met my. Oor Anette se weggaan. Oor ou sekerhede wat onsekerhede geword het. My huis soek lig. Ek soek lig. Ek moet die binneland in …” In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en ‘n skoolreünie, van sy ma en Katrina en van die Bogosi-familie wat ook sy familie word; stories van hoe ons oor grense heen na mekaar probeer uitreik. Hoe ons mekaar soek maar nie altyd vind nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624088677

Number Of Pages
File Size

3.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-09-2019