Skynglans van geluk

R116,00

Skynglans van geluk is die verhaal van Elise, ’n jong Suid-Afrikaanse skrywer wat al geruime tyd in Amerika bly en dan inwillig om in ’n regisseursvriend se nuwe film te speel. Sy is egter onthuts toe sy ontdek dat die manlike hoofrol gespeel sal word deur ’n bekende filmster vir wie sy nie veel ooghare het nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798157858

Number Of Pages
File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2012