Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie … hy kan mense hipnotiseer! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op ’n geheime sending … en ’n gevaarlike skurk is warm op hul spoor!

Skwiek
R155,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799384178 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 3.14 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-08-2017 |



