Martienne Malherbe se dobbelaarpa verpand haar aan ’n swerwer wat haar aan die swakkeling-hanskakie Herklaas Potgieter verkwansel. Herklaas verrinneweer haar, maar sy raak lief vir Rob Antonissen, min wetende dat hý haar aan Herklaas verpand het.

Skuiling van die hart
R250,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799377538 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.58 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-11-2015 |



