Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou? Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare regop laat staan en jou laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan-tyd sal lui . . .

Skool is ‘n riller
R180,00
| Authors | Brandt Marianna, Diedericks Antoinette, Goosen, Troula, Lategan Stephan, Scheepers Elrien |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798174107 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.97 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-03-2017 |



