Skoenlapper

R280,00

  Topverkoper-skrywer Irma Venter se debuut-spanningsverhaal. Waar Alex oral gaan, volg chaos hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf, en met ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel.  “Witwarm romanse, moord, die eksotiese Dar es Salaam: Irma Venter is ’n belowende nuwe spanningskrywer.” – Karin Brynard

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798158480

Number Of Pages

352

File Size

0.87 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

27-05-2012