Skarlaken

R285,00

Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, ‘n rekenaargenie met ‘n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, ‘n suksesvolle kunstenaar met ‘n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798170451

Number Of Pages

384

File Size

0.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-09-2015