Sewende somer

R116,00

In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en Zach Dijzel liefgehad het. Sy gaan woon in die Dijzel-huis waar daar sewe jaar tevore ’n moord gepleeg is. Niemand het nog vergeet nie en Zach het verdwyn. Dis egter tyd dat Zach terugkom en opeis wat syne is, as hy nog kan. Want die sewende somer is ’n rustyd.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798165556

Number Of Pages
File Size

3.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-08-2013