Seks, leuens en die internet

R270,00

<p>Seks, leuens en die internet is ’n rou, eerlike vertelling deur ’n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee. Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde wêreld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings; seks en selfondersoek. Dis ’n eerlike en soms skreeusnaakse memoir – maar ook ’n nuttige gids oor die wêreld van aanlyn afsprake.</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799393446

Number Of Pages
File Size

0.80 mb

Format

EPUB

Published

08-01-2019