Seisoen van sonde

R299,00

Die polisie soek na ’n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van ’n vrou, word na ’n storm op die rotse gevind – vasgebind aan ’n paal met ’n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, ’n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, ’n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Beide het kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die Apartheidsjare – Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153652

Number Of Pages
File Size

0.90 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011