Lindie-hulle kan nie wag om op Seesterbaai te gaan vakansie hou nie. Vyf dae van sand, see, son … en daar aangekom, ontmoet hulle boonop twee sexy lewensredders! Maar alles is nie pluis op Seesterbaai nie – iemand is met skelmstreke besig wat Lindie-hulle in groot moeilikheid kan laat beland …

Seesand, sonbrille & smokkelaars
R160,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799356021 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.57 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 09-11-2011 |



