Niene O’Kelly wil nie die beeldskone erfgenaam van haar ouma se kosmetiekryk wees nie. Sy’s in wese ’n vlieënier. Brink Viljoen kom haal haar in Botswana, maar sy’s ontuis in O’Kelly’s se gange, haar hart onveilig by Brink.

Satynprinses
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799348538 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.47 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-09-2010 |



