<p>Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent.<br>Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.</p>

Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika
R100,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781775844853 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 9.22 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 2 |
| Published | 12-05-2016 |



