Samba

R220,00

Samba is ’n versameling van Jeanne Els se rubrieke wat oor die jare in koerante en tydskrifte verskyn het. Sy het al twee ander boeke uitgegee wat ook danstemas gehad het – Ligdans en Tango. In Samba neem sy die leser op wêreldreise en binnetogte, sy vertel hulle van plekke wat sy gesien het, ervarings wat sy gehad het en mense wat sy ontmoet het. Dis ’n boek wat lesers sal wys dat ’n mens kan dans te midde van teëspoed en ander dinge wat die lewe op ons pad bring.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796315755

Number Of Pages
File Size

0.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-11-2012