<p>EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!</p>

Sal ’n skilpad op jou piepie?
R135,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781776353583 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 28.38 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-04-2022 |



