Saam met jou

R90,00

Leila is ’n stadsmeisie, maar saam met Jan-Hendrik Verwey sal sy waar ook al gaan bly. Selfs in die Vrystaat. Net, hy staan op trou met Marelinda. En dié blonde onderwyseres klou verbete vas aan wat sy het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799354386

Number Of Pages
File Size

0.63 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2014