Dirk Aruseb was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte begin die eerste van Dirk se lewenslesse: wees nederig, geduldig, en genadig. Vind jou eland, tem jou janfiskaal. Rooisand speel af in Namaland – van Duits-Suidwes-Afrika tot die Kaapkolonie – vanaf 1904 tot 1922. Dit is ’n epiese oorlogsroman wat strek van Tsumeb tot Upington, van Windhuk se interneringskampe tot die droë rivierlope van die Visrivier.

Rooisand
R315,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798184687 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.86 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 13-09-2024 |



