In Rooiborslaksman word die negentiende-eeuse konflik tussen die Namas, die Herero’s en die Duitsers in die Suidwes-Afrika vervleg met die lewensverhale van Liesbet Lambert wat wees gelaat word tydens die pokke-epidemie en Frederik Vlermuis vir wie Gobabis se kerktoring soos die kameeldoringboom lyk waaraan die rooiborslaksman sy prooi ryg.

Rooiborslaksman
R305,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624089551 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.65 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 21-08-2020 |



