Romanse in rock

R90,00

Beth kan haar “Groot Liefde” – Bruce Springsteen – se konsert in Noorweë bywoon. Sy moet net eers die vlug soontoe met die aantreklike Etienne Benade aan haar sy oorleef. En nie op hom verlief raak nie, want hy het ’n meisie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799384918

Number Of Pages
File Size

0.54 mb

Format

EPUB

Published

01-06-2017