Roepman

R355,01

’n Diep menslike, dikwels humoristiese grootwordroman wat afspeel in ’n spoorwegkamp in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie in ’n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ’n groot gesin, met ‘n pa wat behep is met die kerk. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs wat betref die soet en duister dinge van die lewe. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798158961

Number Of Pages
File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

13-09-2004