Elle kan nie wag vir die Musikanto-musiekfees in Parys nie. Maar hoekom tree die nuwe goth-meisie so vreemd op? En sal Elle dit regkry om Divan se rockgroep te red? Nog ’n Elle-avontuur – propvol raaisels, romanse en rock!

Rocksusters
R180,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799360998 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.52 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 17-01-2013 |



