Chantal skryf stomende liefdesverhale onder die skuilnaam Chaney Talbers. Chris Rheeder ontwikkel ’n dringende begeerte om die skrywer te ontmoet en Chantal moet bontstaan om haar geheim te bewaar.

Resep vir liefde
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799353402 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.90 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-02-2012 |



