Reen oor die Serengeti

R305,00

John Barklin wil ’n nuwe begin vir hom en die plaaslike Maasai maak met sy safarikamp by Ngaro Sero. Hy loop egter met ’n woede in hom rond oor die pa wat hom grootgemaak het maar nooit hulle bloedband erken het nie. En daar is diégene wat sy bewaringsplanne as ’n bedreiging sien. Gretchen Schmidt, ’n fotograaf uit Oos-Duitsland, kom na Ngaro Sero om die man te sien wat indirek haar dogter se dood veroorsaak het. Maar sy vlug ook van haar nagmerrie-verlede in Oos-Berlyn.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153799

Number Of Pages
File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-10-2009