Anri Joubert betrap haar verloofde, Paul, in ’n ander vrou se arms. Haar vriendin oortuig haar om wraak te neem. Anri huur ’n metgesel in ’n slinkse plan om Paul in eie munt terug te betaal.

Prys van liefde
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799353518 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.58 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-10-2011 |



