Professor Fungus Omnibus 2

R220,00

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en
keer ’n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met ’n klomp vreemde
ruimtewesens, ontmoet ’n skurk met ’n nare breinspoel-plan, duik saam
onderwater op soek na ’n eienaardige seegedierte … en veg saam teen ’n
weermag tuinkabouters!
Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
1. Professor Fungus en die robotkrisis
2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars
3. Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment
4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma
5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639601922

Number Of Pages
File Size

17.72 mb

Format

EPUB

Published

01-11-2021